For The Home - Protection
Insecticides
Antrap®
KILLS HOUSEHOLD ANTS IN THEIR NESTS.
BEHEER HUISHOUDELIKE MIERE IN HUL NES.
Group Code :
Product Registration Numbers
Net Volume
No details are available
Precautions
WARNINGS
- Poisonous if swallowed.
- May irritate skin and eyes if there is direct contact with the contents of the trap.
- Store in a cool, dry place away from foodstuffs.
- Keep out of reach of children, animals and uninformed persons.
- Do not perforate AnTraP®
- Syrup may cause eye irritation.
PRECAUTIONS
- Do not place AnTrap® on hot surfaces, in direct sunlight or in the rain
- Always place AnTrap® flat on its base once access holes have been opened.
- Keep AnTrap® in an upright position because the syrup may seep out.
- Dispose of used AnTrap®- in a safe place.
- If the syrup inside AnTrap®- comes into contact with skin, or eyes wash immediately with soap and water.
WAARSKUWINGS
- Giftig wanneer ingesluk.
- Kan oë en vel irriteer indien kontak met die inhoud van die lokaasstasie plaasvind.
- Stoor in droë koel plek weg van voedsel en voer.
- Hou buite bereik van kinders, diere en oningeligte persone
- Moenie AnTrap® vol gate maak nie.
- Stroop van Antrap® kan oë irriteer.
VOORSORGMAATREëLS
- Moet nie AnTrap® op ‘n warm oppervlak, in direkte sonlig of in die reën plaas nie.
- Verseker dat AnTrap® altyd op sy basis neergesit word nadat die opening ooopgemaak is.
- Moet nie AnTrap® skuins hou nie, want die stroop mag uitloop.
- Gooi die gebruikte AnTrap® op ‘n veilige plek weg.
- Indien met die vel en oë in aanraking kom met die stroop in AnTrap® was dadelik met seep en water.
Directions For Use
HOW AnTrap® WORKS
- The ants that are seen around the garden and home are “worker ants”.
- Their sole function is that of collecting food for the queen and the other ants in the colony. The bait used in the AnTrap® attracts the ants into the AnTrap® where, where they collect the bait and carry it back to the queen and brood. Thus the entire colony will be controlled over a period of time.
DIRECTIONS FOR USE (Use only as directed)
- Open the package and remove the two bait stations. Open the access holes by breaking off and removing the three tabs.
- Place the AnTrap® in the path of the ants close to the nest entrance.
- Secure the AnTrap® in such a way that it cannot be displaced by accident i.e. place a brick or heavy object on top of the AnTrap®.
- Leave the AnTrap® in place for up to 2 months, even if no ants appear
- If the infestation is strong, use more traps, replacing them every 3 – 4 weeks
DIE WERKING VAN AnTrap®
- Die miere wat gewoonlik in en om die huis gesien word, word die “werkermiere” genoem.
- Hul basiese funksie is om voedsel vir die koninginmier asook al die ander miere in die nes te versamel.
- Die lokaas in AnTrap® lok die miere binne in die AnTrap® in waar hulle van die lokaas versamel en dit na die koningin en ander miere in die nes dra. As gevolg hiervan word die hele nes metteryd beheer.
GEBRUIKSAANWYSINGS (gebruik slegs soos aangedui)
- Maak die verpakking oop en haal die twee lokvalle uit. Breek die drie plaatjies af om die gaatjies wat toegang verleen oop te maak.
- Plaas die AnTrap® in die mierpaatjie naby die nesingang.
- Plaas die AnTrap® sodat dit nie per ongeluk verskuif kan word nie deur ‘n swaar voorwerp soos byvoorbeeld ‘n baksteen daarop te sit.
- Laat die AnTrap® op een plek vir tot 2 maande al word geen miere waargeneem nie. As daar besonder baie miere is, gebruik meer lokvalle en vervang hulle elke 3-4 weke.
Active Ingredients
- Sodium Cacodylate………....58 g/kg …………. Natriumkakodilaat
Warnings
No details are available
Back to top