For the Garden - Protection
Herbicide
Turfweeder APM
A SELECTIVE WEEDKILLER AS A SOLUTION FOR THE CONTROL OF A WIDE RANGE OF BROADLEAF WEEDS AS LISTED IN TURF AND LAWNS.
'N SELEKTIEWE ONKRUIDDODER AS 'N OPLOSSING VIR DIE BEHEER VAN 'N WYE REEKS BREëBLAARONKRUIDE SOOS AANGEDUI IN GRASBANE EN GRASPERKE.
Group Code : HRAC Code O
Product Registration Numbers
Net Volume
No details are available
Precautions
WARNINGS
- Handle with care.
- Poisonous if absorbed through the skin, swallowed or inhaled.
- Toxic to fish, bees and wild life.
- Store under lock and key.
- Store away from food, feed, fertilizer and seeds.
- Keep out of reach of children, uninformed persons and animals.
PRECAUTIONS
- Do not inhale spraymist.
- Wash contaminated clothing.
- Wash with soap and water after use.
- Do not eat, drink or smoke whilst applying or before washing hands and face.
- Avoid spray drift onto areas not under treatment.
- Clean applicator thoroughly before using for other remedies.
- Rinse empty container three times with a volume of water equal to a minimum of 10% of that of the container. Add the rinse water to the contents of the spray tank before destroying the container.
- Destroy empty container after use and do not use for any other purpose.
- Prevent contamination of food and drinking water.
- Many broadleaved crops, flowers and shrubs are susceptible to hormone weedkillers and care should be taken when spraying to avoid spray drift coming into contact with such plants.
- Leaching to the roots of such plants may also cause damage, therefore the material should not be used in the root zone of trees and shrubs.
WAARSKUWINGS
- Hanteer versigtig.
- Giftig indien deur die vel geabsorbeer, ingesluk of ingeasem word.
- Giftig vir visse, bye en wild.
- Berg agter slot en grendel.
- Berg weg van kos, voer, kunsmis en saad.
- Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere.
VOORSORGMAATREëLS
- Vermy inaseming van sproeinewel.
- Was besoedelde klere.
- Was met seep en water na gebruik.
- Moenie eet, drink of rook terwyl toegedien word of voordat hande en gesig gewas is nie.
- Verhoed wegdrywing van spuitstof na areas wat nie onder behandeling is nie.
- Maak toerusting deeglik skoon voordat dit vir ander chemikalië gebruik word.
- Spoel leë houer driekeer uit met ‘n volume water gelykstaande aan ‘n minimum van 10% van die houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van die spuittenk voordat die houer vernietig word.
- Vernietig leë houer na gebruik en moenie vir enige ander doel hergebruik nie.
- Voorkom die besoedeling van kos en drinkwater.
- Baie breëblaar gewasse asook blomme en struike is gevoelig vir hormoon onkruiddoders en sorg moet gedra word dat die spuitstof nie met sulke plante in aanraking kom wanneer daar gespuit word nie.
- Uitloging van die middel tot by die wortels van gevoelige plante kan ook skade veroorsaak; die onkruiddoder moet dus nie in die wortelgebied van bome en struike toegedien word nie.
Directions For Use
DIRECTIONS FOR USE USE ONLY AS DIRECTED
TURFWEEDER is a selective broadleaf weedkiller which may be used on common Cynodon turf varieties, e.g. Florida, Hall's Selection, Skaapplaas, Royal Cape, etc. Kikuyu grass and Swazigrass. Do not use on Daisy lawn. Under certain conditions TURFWEEDER can cause slight discoloration of finely cut grass, especially when using the higher rate. This yellowing is normally temporary.
The application of a nitrogenous fertilizer 2 - 3 weeks prior to treating with the herbicide is recommended.
RATE OF APPLICATION
A. PRE-EMERGENCE WEED CONTROL IN NEWLY PLANTED AREAS :
- TURFWEEDER may be used for pre-emergence control of weeds, in newly planted turf. It should be applied at 70 mℓ / 5 ℓ water / 100 m² immediately after planting of stolons, and before weed emergence. This treatment will provide control of annual grasses in addition to the weeds enumerated below, for a period of 3 - 6 weeks depending on rainfall.
B. POST-EMERGENCE WEED CONTROL:
- TURFWEEDER is applied after weed emergence when the plants are in active stage of growth. As most weeds are more susceptible when young, always spray at the earliest possible time.
- TURFWEEDER will give best results when conditions are ideal for plant growth. The application of a nitrogenous fertilizer three weeks before treatment will improve the control of the weeds. Adverse growing conditions such as cold weather or excessive heat, drought or excessive rain may adversely affect the action of the weedkiller and users are cautioned that the recommendations given are for average use and not for abnormal conditions.
- Rain or watering within 2 hours of application may diminish the effect. Calibration of the spray apparatus should first be carefully carried out to avoid any error in application. It is recommended that at least 5 ℓ of water be used per 100 m2 to distribute the weedkiller.
PARTIAL LIST OF WEEDS CONTROLLED
- At 50 mℓ / 5 ℓ water / 100 m²
|
COMMON NAME
|
BOTANICAL NAME
|
|
Pigweed
Common Blackjack
Shepherds Purse
White goosefoot
Coronopus
Cotula
Common Thorn Apple
Spiny emex
Horseweed (Fleabane)
Red milkweed
Smooth creeping milkweed
Hairy creeping milkweed
Birdseed
Bur Clover
Nidorella
Brazilian paronychia
Plantain
Prostrate Knotweed
Common purslane
Chickweed
Tall Khakiweed
Dandelion
Common Dubbeltjie
|
Amaranthus spp
Bidens pilosa
Capsella bursa-pastoris
Chenopodium album
Coronopus didymus
Cotula anthemoides
Datura stramonium
Emex australis
Conyza bonariensis
Chamaesyce hirte
Chamaesyce inaequilatera
Chamaesyce prostrata
Lepidium spp
Medicago polymorpha
Nidorella spp
Paronychia braziliana
Plantago spp
Polygonum aviculare
Portulaca oleracea
Stellaria media
Tagetes minuta
Taraxacum officinale
Tribulus terrestris
|
|
At 70 mℓ / 5 ℓ water / 100 m²
|
|
|
Khakiweed
Carrotweed
Creeping sorrel
|
Alternanthera pungens
Brayulinea densa
Oxalis corniculata
|
NOTE : Repeated applications at three-weekly intervals will be necessary for complete control of the three abovementioned weeds.
GEBRUIKSAANWYSINGS GEBRUIK SLEGS SOOS AANGEDUI
TURFWEEDER is 'n selektiewe breëblaaronkruiddoder vir gebruik op gewone Cyno-don turfvariëteite, byvoorbeeld Florida, Hall's Selection, Skaapplaas, Royal Cape en ook op Kikoejoegras en Swazigras. Moenie op Margriet gras gebruik nie. *Onder sekere toestande kan TURFWEEDER 'n mate van verkleuring van fyngesnyde gras veroorsaak, veral by toediening van die hoër konsentrasie. Die verkleuring is gewoonlik van 'n tydelike aard.
Die toediening van 'n stikstofhoudende kunsmis 2 - 3 weke voor bespuiting met die onkruiddoder word aanbeveel
GEBRUIKSTERKTES
A. VOOROPKOMS BEHEER VAN ONKRUID IN PAS GEPLANTE GRASPERKE:
- TURFWEEDER kan vir vooropkoms beheer van onkruid in pas geplante turf gebruik word. Dit behoort teen 'n sterkte van 70 mℓ /5 ℓ water / 100 m² aangewend te word onmiddellik nadat die gras uitgeplant is en voordat die onkruide opkom. Hierdie behandeling sal ook eenjarige grassoorte, behalwe die onkruide wat hieronder genoem word, beheer vir 'n tydperk van 3 - 6 weke, afhangende van die reënval.
B. NA-OPKOMS BEHEER VAN ONKRUID:
- TURFWEEDER word na opkoms aan die onkruide aangewend wanneer die plante in 'n aktiewe groeistadium is. Aangesien die meeste onkruide meer vatbaar is in die jong stadium, moet daar so vroeg moontlik gespuit word. TURFWEEDER sal die beste resultate lewer wanneer die groeitoestande ideaal is. Die aanwending van 'n stikstofbevattende bemestingstof drie weke voor behandeling sal die bestryding van die onkruide bevorder. Ongunstige groeitoestande, byvoorbeeld koue weer of oormatige hitte, droogte of te veel reën kan die werking van die onkruiddoder benadeel.
- Derhalwe word die gebruiker gewaarsku dat die aanbevelings betrekking het op normale en nie op abnormale toestande nie.
- Reën of besproeiing binne 2 uur na aanwending kan die uitwerking benadeel. Die spuitapparaat moet eers sorgvuldig gekalibreer word om enige tydens aanwending te voorkom. Dit word aanbeveel dat minstens 5 liter water per 100 m² gebruik word om die onkruiddoder egalig te versprei.
LYS VAN SOMMIGE ONKRUIDE WAT BEHEER WORD
- Teen 50 mℓ / 5 ℓ water / 100 m²
GEWONE NAAM BOTANIESE NAAM
|
Misbredie
Gewone Knapsekêrel
Herderstassie
Withondebossie
Coronopus
Cotula
Gewone stinkblaar
Emex dubbeltjie
Skraalhans
Rooimelkkruid
Gladde kruipmelkkruid
Harige kruipmelkkruid
Peperbossie
Klitsklawer
Nidorella
Brasiliaanse paronychia
Plantago
Voëlduisendknoop
Gewone porslein
Gewone sterremuur
Langkakiebos
Perdeblom
Gewone dubbeltjie
|
Amaranthus spp
Bidens pilosa
Capsella bursa-pastoris
Chenopodium album
Coronopus didymus
Cotula anthemoides
Datura stramonium
Emex australis
Conyza bonariensis
Chamaesyce hirte
Chamaesyce inaequilatera
Chamaesyce prostrata
Lepidium spp
Medicago polymorpha
Nidorella spp
Paronychia braziliana
Plantago spp
Polygonum aviculare
Portulaca oleracea
Stellaria media
Tagetes minuta
Taraxacum officinale
Tribulus terrestris
|
|
Teen 70 mℓ / 5 ℓ water / 100 m²
|
|
|
Kakiedubbeltjie
Tuinranksuring
Wortelonkruid
|
Alternanthera pungens
Brayulinea densa
Oxalis corniculata
|
NOTA : Herhaalde toedienings met tussenposes van drie weke is nodig vir die totale bestryding van die bogenoemde drie onkruidsoorte.
Active Ingredients
No details are available
Warnings
No details are available
Back to top