For The Garden » Kumulus® WG

A water dispersible granular fungicide and acaricide for the control of powdery mildew, various other fungal diseases as well as certain mites and thrips on various crops as listed. Also for the control of pernicious scale on dormant roses.
‘n Waterdispergeerbare korrel swamdoder en mytdoder vir die beheer van poeieragtige meeldou, verskeie ander swamsiektes asook sekere myte en blaaspootjies op verskeie gewasse soos aangedui. Ook vir die beheer van verderflike dopluis op rustende rose.